Bespreek Hier!

 
Copyright 2008   www.buitedieboks.co.za   All Rights Reserved.
Hou die koffie en biltong gereed, want Buite Die Boks kom binnekort jou dorp besoek!  
Buite Die Boks kom maak 'n draai en besoek 'n hele paar dorpe en natuurlik ook nasionale kunstefeeste regoor Suid-Afrika. Ons hoop ons sien jou daar en bring sommer ook jou pêlle. 

Besprekings en groepbesprekings, skakel 082 438 5763

Bespreek sommer nou om teleurstelling te verhoed!










Organiseerder(s) bespreek gerus Buite Die Boks vir optredes in jou dorp.

Alle organiseerders, diensorganisasies, skole en kerke wat Buite Die Boks wil gebruik vir fondsinsameling skakel ons gerus by 082 438 5763 vir meer inligting. pos@buitedieboks.co.za