PERSVRYSTELLINGS
Buite Die Boks
Nuus!
Fred Mouton, spotprenttekenaar van die Afrikaanse dagblad, Die Burger, was so gaaf en het hierdie oulike logo/illustrasie aan my geskenk!


Organiseerder(s) bespreek gerus vir optredes in jou dorp.

Alle organiseerders, diensorganisasies, skole en kerke wat Buite Die Boks wil gebruik vir fondsinsameling, skakel ons gerus by 082 438 5763 vir meer inligting. pos@buitedieboks.co.za
Klim uit die boks met Jacques Volschenk as kunstenaar of spreker by jou volgende byeenkoms.

Jacques is beskikbaar as kunstenaar en gasspreker vir alle byeenkomste en geleenthede. Wees verseker vir 'n aangename ondervinding met humor en inspirasie aan die orde van die dag.   

Jacques is ook beskikbaar as seremoniemeester. 

Skakel gerus  082 438 5763 vir navrae of besprekings.

Hu-mor jou gedagtes met 'n spring buite die boks!
Kliek gerus hierdie skakel om Buite Die Boks se persvrystellings te lees. Kliek Hier!
Jis Julle!
BUITE DIE BOKS FOTO's


ONDERSTEUNERS/BORGE
So... hoop ek sien jou binnekort by 'n vertoning.

Onthou as jy weggeneem wil word vir 'n wyle, en vergeet van al jou pyne, bietjie wil lag, snaakse dinge wil opklaar met al jou mag en iets ervaar wat jy moontlik gaan bewaar is dit tyd dat jy Buite Die Boks kom kyk en klaar!

Groete!
Jacques

Jong die jaar het nog nie eers begin nie en ons is hard aan die gang om by al die Nasionale Kunste Feeste aansoek te doen vir 'n speelvlak. Ons beplan ook wanneer ons waar gaan kuier sodat julle kan kom wyn proe en lekker ontspan en die show geniet. Doen dit vir jouself en jou stresvlak! Ek sien daarna uit om julle te ontmoet en as jy in beheer is van enige fondsinsameling gee gerus vir ons 'n luitjie. Ons help graag!




 
Copyright 2008   www.buitedieboks.co.za   All Rights Reserved.
Sou jy belangstel om 'n potensiële borg vir Buite Die Boks te word en sodoende jou besigheid op hierdie bladsy te adverteer, kontak ons gerus by: pos@buitedieboks.co.za