Buite Die Boks
Wanneer Is Ons Waar?  

'n Kyktjie na ons dorp besoek toerskedule!
As jy weggeneem wil word vir 'n wyle, en vergeet van al jou pyne, bietjie wil lag, snaakse dinge wil opklaar met al jou mag en iets ervaar wat jy moontlik gaan bewaar is dit tyd dat jy Buite Die Boks kom kyk en klaar!

Moet dit nie misloop nie, want ons kom kuier spoedig in jou dorp! Bring al jou pêlle en kom maak 'n draai. 

Organiseerder(s) bespreek gerus Buite Die Boks vir optredes in jou dorp.

Alle organiseerders, diensorganisasies, skole en kerke wat Buite Die Boks wil gebruik vir fondsinsameling, skakel ons gerus by 082 438 5763 vir meer inligting. pos@buitedieboks.co.za

 
Copyright 2008   www.buitedieboks.co.za   All Rights Reserved.
Jammer julle maar ons werk huidig aan hierdie webblad, so kom loer weer binnekort in.